top of page

Feedback from my clients...

Appreciation for the Career Assessment- 7 January 2015

A short note of appreciation to say thank you for all the effort you placed in the assessment of Veronica. Your professional yet compassionate conduct during the assessment and report back has encouraged us with regards to Veronica's career choice. We appreciate the extra research you conducted to assist Veronica with her problem areas. The results of this 'over and above' task will help us in addressing the challenges we have in these areas. The assessment has been a positive experience and has provided a basis of confidence for future decisions.

- Parents of Grade 11 learner

 

Baie Dankie (Mid-Career Assessment)- 3 September 2013

Baie dankie vir jou en jou hulp en ondersteuning gedurende hierdie journey!

 

Die mees onvergeetlike ding uit hierdie ervaring vir my was dit die feit dat 'n "impartial 3rd party" waarde kon sien en kon insette lewer of ander moontlikhede  aandui waaraan ek nie sou dink nie. Al my vrae was beantwoord en het my 'n ander uitkyk gegee op aspekte.

Baie dankie weereens vir jou hulp!

- Landi 

Dankie (Mid-Career Assessment)- 29 July 2014

Baie dankie vir die volledige terugvoering wat jy aan ons gee – ek het alreeds nog mense na jou toe verwys want dit is regtig volledig en akuraat. Die mees onvergeetlike ding was dat ek sekere areas sou mis as opsies vir my beroep en ten danke aan die terugvoering van jou af is daar baie velde waarin ek sal goed doen – Ek ken myself nou 800% en daar is nie enige “grey areas” nie.

- Hester 

 

Thank you (Mid-Career Assessment) -  September 2014

I found the guidance very helpful and the most memorable part was the feedback chat we had as it helped to clarify things for me.  

- Eira  

Fascinated (Subject Choice Assessment) - 26 January 2015

The most memorable experience for me was definitely the feedback session. I found it absolutely fascinating.  Ellie says she enjoyed everything, but mostly her discussions with your during the assessment. I think she learnt a lot about herself, thank you. Also, we’ve started looking at university entry requirements. Thanks for that tip.

- Parent of Grade 9 learner

 

Studie metodes 
  • Daar was so baie metodes en memoriseringstegnieke om van te leer - Graad 12 leerling van Hoërskool Florida

 

  • Ek het gehou van die manier hoe almal verwelkom was en die toerusting (skryfbehoeftes) wat ons ontvant het - Graad 6 leerder van Hoërskool Linden

 

  • Die mees onvergeetlikse gedeelte was om die te leer van die memoriseringstegnieke, flitkaartjies, hoe om 'n breinkaart te doen en nuwe opsommings tegnieke te leer - Graad 5 leerder van Laerskool Fontainebleau

 

  • Ek het uitgevind watter soort leerstyl ek moet gebruik en of ek linker of regterbrein is - Graad 7 leerder van Hoërskool Linden

Study Methods
  • I enjoyed learning the different techniques of summarising, the different activities after we went through a section of the work as well as the questionnaires - Grade 6 learner from Trinity House

 

  • The most unforgettable part was learning techniques of how to understand work better, learning how to summarise better, tips and tecniques for mind maps and various memory techniques - Grade 11 learner from Trinity House

bottom of page